André de Villiers doen Safari beplanning
As jy André ontmoet, besef jy 4x4 is sy passie. Wat hy egter die meeste geniet is om hierdie passie en sy 4x4 kundigheid met ander te deel. André bied nou 'n deskundige diens aan sy kliënte deur hulle te help met die beplanning van 'n persoonlike safari. Met hierdie gespesialiseerde diens word jou safari deeglik van A tot Z beplan. Punte waarop André onder andere fokus, is:
-
Toerbeplanning per dag wat op jou padkaart aangedui word
-
Ritstaat wat afstand sowel as reistyd en padtoestande aandui
-
Oornagplekke by kamptereine asook chalets
-
Akkommodasie kontak besonderhede
-
Brandstof aanvulpunte
-
Safariwenke en -slaggate
-
Toerustinglys (wat om saam te neem)
-
1 uur afspraak om "detail" rakende jou safari te bespreek
-
GPS waypoints kan gegee word.
Skakel Monica vir meer inligting ten opsigte van hierdie diens by 012 809 4410 of besoek www.safaricentre.co.za, kliek op ons 4x4 Travel blad en voltooi die vorm. Ons sal jou kontak om 'n afspraak met André te bevestig.
Join André to various destinations in 2010
Join André on a Safari to the Namib Dunes, Botswana and Mozambique in 2010. All these promising to be unforgettable Safari's!
Call Monica on (012) 809-4410 to reserve your place, or visit www.safaricentre.co.za.


Skakel vandag vir 'n afspraak by 012-809 4410.
Besoek ons webtuiste by www.safaricentre.co.za of kontak marketing@safaricentre.co.za.
Ons kies die beste bestemmings op die beste tyd van die jaar met die beste besienswaardighede en met die beste Safari Centre toerspan ! Wat meer kan jy vra!